Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

We were soldiers

Gaan die Amerikaners ooit moeg raak vir Vietnam? Is daar nog iets nuuts te sê oor die oorlog?

We Were Soldiers is ´n vars briesie in die hele Vietnam-genre. Die storie is die van Kolonel Hal Moore (gespeel deur Mel Gibson). Die ware lewensdrama fokus egter ook op die Vietnamese, wie normaalweg gesigsloos is in die genre.

Vervelig weens oordadige geweld by tye, maar nie ´n slegte film nie. Gibson lewer vir ´n slag ook ´n goeie vertolking van sy karakter.
6/10
Koop/Buy We were soldiers...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner