Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Kate & Leopold

Kate & Leopold

Ag nee! Net nie nog ´n romantiese komedie met Meg Ryan nie! Die keer is die romanse met ´n man uit die 19de eeu, gespeel deur Hugh Jackman. Wat is volgende? Meg Ryan wat verlief raak op ´n borrel wat dryf in Jupiter se atmosfeer en tekens van lewe toon. Regtig mense!

Daar is darem so hier en daar iets om te geniet in die film, maar dit kom gewoonlik by monde van die onbekende byspelers.

Ryan is vinnig besig om geskiedenis te raak. Dit is tyd dat sy haar agent opdrag gee om vir haar ´n ordentlike stuk werk te kry.

Siesa Meg!
4/10
Koop/Buy Kate & Leopold...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner