AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The RookieAaaah, ´n man en sy sport! Die film poog om daardie verhouding te verduidelik. Regisseur John Lee Hancock vertel ´n eenvoudige storie op ´n meer Europees eerder as die tradisionele Hollywood manier, hoewel die storielyn volgens my mening al te veel vantevore gedoen is. Dennis Quaid doen ook sy deel in die hoofrol om ´n eenvoudige storie in iets manjefiek te verander. Soms raak sommige van die skote bietjie lank en te dik vir ´n daalder, maar die volledige prent is glad nie sleg nie. Hier is dalk net ´n verskoning om weer fliek toe te gaan. |