AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Resident EvilNog ´n video-speletjie op film. Met regisseur Paul W.S. Anderson, van Mortal Kombat faam, kan jy nie veel verwag nie. Geen IK gaan jou help om te ontsyfer wat hulle probeer doen het deur die skote alles deurmekaar te plaas nie. Net nog gemors wat deesdae in Europa vervaardig word om ´n vinnige Euro of twee te verdien. |