Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Sweetest Thing

Indien jy in besit is van enige vuurwapens moet jy assbelief ´n goeie vriend vra om dit te hou, voor jy The Sweetest Thing gaan kyk. Die film kan verskeie sobere siele tot selfmoord dryf.

Mens moet in die eerste plek die logika van die skrywer bevraagteken, want wie skep ´n romantiese komedie (wat dit alles behalwe is) met drie poppies wat op soek is na lewensmaats in San Fransisco (gay hoofstad van die wêreld) van alle plekke. Om op te maak vir ´n ernstige tekort aan enige vorm van substansie word die film deurspek met toilethumor en patetiese seksgrappies.

Die rolprent gaan ongelukkig net aanklank vind by een of twee pervs wat na Cameron Diaz en Christina Applegate se bates sal wil staar.

Pateties is ´n kompliment vir die fliek.
0/10
Koop/Buy The Sweetest Thing...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner