AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by 2 Fast 2 FuriousRegisseur: John Singleton Wie het rerig vir JFK geskiet? Wat is die Loch Ness monster? Hoekom sal ´n formidabele regisseur soos John Singleton hom begeef in ´n opvolgprent soos 2 Fast 2 Furious? 2 Fast 2 Furious is die opvolg van The Fast and the Furious. Hoekom is John Singleton aan die stuur? Die genie agter Boyz N the Hood is dalk aan te afjaag op die afdraandpad (lees geldpad). Sy laaste film was mos Shaft. In die opvolg is dit weer die selle ou storie van die polisieman wat die straatjaers moet bevriend, die keer net in Miami. Die keer teiken hulle ´n groot dwelmsmous. Hulle kon maar die akteurs uit die een gesny het met al die rekenaarfoefies wat uit die mou gepluk word. Geanimeerde karakters sou in elk geval ´n beter vertoning gelewer het. Wag maar vir die DVD en hou dit dan op Fast Forward. |