Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Men in Black II

Net so vervelig soos die meeste van Will Smith se musiek is die nuwe Men in Black II. Agente J (Will Smith) en K (Tommy Lee Jones) baklei weer met vreemde wesens dat jy net slym sien spat. Van Lara Flynn Boyle se karakter kan ek niks sê nie, want die is so leweloos soos ´n lid van Jong Dames Dinamiek. Laastens wil mens net vir die vervaardigers laat weet dat ons almal reeds lankal bewus is dat Michael Jackson van ´n ander planeet is.

Iets om jou kinders na te vat!
3/10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner