Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Scorpion King

Vraag: Wat laat The Mummy soos ´n belangrike intellektuele werk lyk?
Antwoord: The Scorpion King.

The Scorpion King is ´n aborsie van The Mummy-reeks, maar wat kan jy meer verwag van ´n film met ´n WW-superster in die hoofrol.

Die skrywer(s?) van die film het hul bes gedoen om al wat ´n element is van vorige suksesvolle aksieflieks te steel. Nie net het hulle klaaglik misluk nie, maar het in die proses die reeds patetiese storielyn verder vervlak.

Jou stadige nefie van die platteland mag dalk die een geniet; jy is gewaarsku!
1/10
Koop/Buy The Scorpion King...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner