Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Reign of Fire

Reign of Fire is ´n apokaliptiese drafstap in digte mis. Dit wil wil voorkom of iemand ´n vae idee gehad het oor watter rigting hierdie film moes inslaan, maar die plan langs die pad verloor het. Die gevolg is ´n storie wat so vaag en deurmekaar is soos ene heer Harksen se geldsake.

Dis ´n storie van oorlewing. Dis die mens teen die draak. Dis ook al voorheen gedoen in verskeie vorme. Die fliek hou egter meer belofte in as die meer oppervlakkige voorgangers. Ongelukkig kom dit nooit ten volle op dreef nie. Die storie kom dom voor en dit blyk iemand het dit opgemaak soos hulle die film vervaardig het.

Een goeie punt is natuurlik Suid-Afrika se Alice Krige wat haar talente ten toon stel met die aanvang van die storie.

Die film se beste punte is uitstekende fotografie en ´n goeie klankbaan.

Goed genoeg vir ´n tydjie se oppervlakkige vermaak.
4/10
Koop/Buy Reign of Fire...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner