Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Powerpuff Girls Movie

Jy wonder seker hoekom enige volwasse persoon sal oorweeg om na The Powerpuff Girls Movie sal gaan kyk. Maklik, enige volwasse persoon met ´n 4-jarige dogtertjie met Powerpuff-sneesdoekies op haar spieeltafel sal gedwing word om die film te kyk.

Die poppies is tipiese klein dogtertjies, klaar mal in die kop, saai amok oral waar hulle kom en kan in ´n omesientjie in engeltjies verander.

Die animasie in die fliek is swak en die storie stink, maar boeta die poppies het karakter. Hulle is Lara Croft en Me Monroe in een blitsige pakkie.

Die film was beslis die moeite werd aangesien ek nie South Park saam met my poppie mag kyk nie. Sou jy dit dalk haat sal jy verlig wees om te hoor dit is alles verby binne 85 minute.

Staan opsy Goue-Lid, die poppies skop gat!
6/10
Koop/Buy The Powerpuff Girls Movie...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner