Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Core

Met: Hilary Swank & Alfre Woodard
Regisseur: Jon Amiel

Dit raas, dit skree, dis dom en dis aanstootlik. Dit is ´n aaneenlopende pyniging van jou sintuie. Dit is The Core.

Een of ander Amerikaanse wapen van massavernietiging veroorsaak dat die aarde se kern ophou roteer. Elektromagnetiese storms en elke ander moontlike katastrofe bedreig lewe op aarde. Tjoef-tjaf versamel ´n groepie helde om ´n pad oop te boor na die kern sodat hulle ´n paar nukes daar kan ontplof. Alles moet natuurlik gebeur voor die kern finaal wegsmelt.

Van spanning is daar nie sprake nie, want ons weet mos die helde gaan regkom. Soos ons ook reeds weet gaan een of twee sterf.

Ek sal die dvd beslis kan aanbeveel vir die van julle met bure wat oorverdowende musiek speel. Sit jou luisprekers in die venster, draai die volume op en sit The Core op. Vir ekstra woema kan jy die tv in die vensterbank sit en hulle sal af en toe daarin moet vaskyk.
4/10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner