Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The League of Extraordinary Gentlemen

Met: Sean Connery
Regisseur: Stephen Norrington

Asof The League of Extraordinary Gentlemen nie belaglik genoeg is nie ignoreer die titel die feit dat een van die bond ´n dame is.

Die spannetjie waarna verwys word in die titel is ´n verskeidenheid van karakters uit klassieke literatuur.

Die leier van die groep is die legendariese Allan Quatermain (Sean Connery). Verder bestaan die groep uit Captain Nemo, the Invisible Man, Dorian Gray, ´n vampier, Tom Sawyer en Dr. Jekyll en sy alter-ego Mr. Hyde. Die groot skurk is niemand anders as Professor Moriarty nie.

Indien jy enige karakterontwikkeling soek en ´n goeie storielyn verwag stel ek voor jy probeer die Cartoon Network op DSTV. Dis die gewone goeie ouens teen die groot boelie.

Rondom die swak storie word die res van die fliek opgetooi met sinnelose geraas, ontploffings en gevegte.

Uit ´n tegniese oogpunt is die spesiale effekte onverskoonbaar swak.

Die film is nie net afkeurenswardig nie maar ook ´n belediging vir die skeppers van die literêr-historiese karakters!
4/10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner