AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by Alien vs PredatorQuintus van RensburgRegisseur: Paul W. S. Anderson Alien vs Predator is net nog 'n blêrfliek. ´n enema van geraas, geweld en bloed. Die storie handel oor die Aliens en Predators wat oorlog voer op die aarde met die mens as prooi. Met so ´n storielyn kan mens seker nie waag om meer weg te gee nie. Wie die akteurs is weet ek nie. Ek was dwardeur aan die aliens se kant en kon nie wag dat nog ´n "akteur" uitgevat word nie. Om eerlik te wees, ek het ook nie veel verwag nie. Indien jy Anderson se Mortal Kombat gesien het sal jy ook nie. Enfin, jy moet maar self besluit. |