AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by National TreasureMet: Nicolas Cage, Jon Voight & Harvey Keitel National Treasure is ´n tipe van ´n Raiders of the Lost Ark, net baie swakker. Mense hardloop heeltyd op die skerm rond en dit voel asof jy na ´n vinnige tenniswedstryd kyk. Nicolas Cage speel die rol van Ben Gates, skattejagter met passie. Cage het egter min gevoel vir sy rol. Dalk is dit sy liefde vir geld wat hom na die een gelok het. Harvey Keitel lewer wel ´n aanvaarbare vertolking. Dit voel asof die fliek ´n liefde vir die almagtige VSA en geld by ons wil afdwing. Dit is die mees sinvolle rede wat ek aan kan dink vir die bestaan van die gedoente. |