Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Ladder 49

Met: Joaquin Phoenix & John Travolta
Regisseur: Jay Russell

Ek slaan my oë op na die silwerdoek, waar sal my vermaak vandaan kom? Want dis net een groot flagellasie.

Die formule wat in Ladder 49 gebruik word is stokoud. Die verantwoordelike ou man wat die nuwe loskop outjie leer. Die ag shame-toneeltjies. Die manne wat kan lekker speel en lekker drink. Ensovoorts ensovoorts.

Die fliek is die verhaal van 'n jong brandweerman en 'n duidelike poging om brandweermanne te verheerlik. Dink 9/11!

Ladder 49 het nie 'n oorspronklike storie nie, nog minder karakterontwikkeling en swak rekenaaranimasie. Iemand het iewers van 'n leer afgeval en toe besluit om die twak te skep.
3 / 10.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner