Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Phantom of the Opera

Met: Minnie Driver
Regisseur: Joel Schumacher

Joel Schumacher is nie net die regisseer van The Phantom of the Opera nie, hy het ook pa gestaan vir die rekening van sowat $70 miljoen (± R300 miljoen). En kan mens dit nie sien nie! Die fliek is so besig soos 'n Kaapse Queen.

Daar is soveel dekor in die fliek jy sal verskoon word as jy nie al die akteurs raaksien nie. Dis nou as jy hulle akteurs kan noem. In onderhoude met Schumacher wat ek al gesien het maak hy geen geheim daarvan dat die voorkoms van die mense in sy flieks vir hom baie belangrik is nie. Dis 'n vreeslik opgesmukte gogga wat hier vir baba probeer bang maak.

Aanhangers van die oorspronklike musiekblyspel kan dalk teleurgestel word deur die moderne verwerkings van die musiek. Dan is daar Schumacher wat The music of the night soveel keer herhaal dat ek later my vingers in my ore moes druk. Gelukkig het dit verligting verskaf van die monotone dialoog.

Dalk is ek net dom maar dalk moet julle self gaan kyk en aan my verduidelik hoekom Christine nog steeds dink die Phantom is haar pa nadat hy begin vatterig raak en wat de hel doen die ou met 'n perd daar diep onder die grond....
3 / 10.
Koop / Buy Phantom of the Opera....

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner