Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Ice Princess

Met: Joan Cusack & Kim Cattrall

As ek Ice Princess reg verstaan dan is dit 'n verleentheid vir 'n jong meisie om intelligent te wees.

Die fliek vertel die storie van Casey wat 'n plek by Harvard verruil vir die ysskaatsbaan. Hiermee saam leer jong Casey natuurlik die belangrikheid van hare en grimering. Sjoe, gelukkige meisie.

Daar is natuurlik die ma wat hê haar dogter moet universiteit toe gaan, iets wat sy self nooit kon doen nie. Maar moet nie verder soek vir enige balans in die fliek nie. Dit word duidelik gestel: Sport en fisiese voorkoms is nommer een.

Indien jy voel jou dogter moet leer dat populariteit en mooi rokke die belangrikste ding is in die lewe dan moet jy haar tog neem om dit te gaan kyk.
3 / 10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner