Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Herbie: Fully Loaded

Met: Lindsay Lohan, Michael Keaton & Matt Dillon
Regisseur: Angela Robinson

Die Volla is nog steeds cute, maar die fliek kort woema.

Dit is dan ook onder andere die Volkswagen Beetle wat die fliek red. Dit gaan maar sukkel as jy nie van Volla's hou nie maar indien jy kinders het kan dit moontlik goed afgaan. Die moderne Herbie baie meer verfrissend is as sy voorgangers.

Dis nie mooi duidelik wie Disney se teikenmark was met die fliek nie. Wat mens wel kon sien is dat al die opgeskote kleingoed vreeslik opgewonde was oor die towerkar en ek raai dat hulle ook in 'n mate assosieer met Lindsay Lohan se karakter.

Diegene wat opsoek is na volwasse vermaak moet eerder verby hou. Dit fliek steun op oppervlakkige slapstick.
4 / 10


Anoniem

Ek dink persoonlik dat mense wat nie uitsluitlik seks, moord en bloed in 'n fliek soek nie gerus die fliek kan gaan kyk. Dit was vir my as volwassene 'n baie lekker aand saam met my gesin sonder om eenkeer my kop in skaamte te laat sak oor tonele wat eerder in die slaapkamer tuis hoort as op die skerm. Die fliek is uiters geskik vir 'n familie wat net die aand rustig wil saam spandeer en dit nog geniet ook. Na aanleiding van die getal mense wat die aand in die teater was , al het die fliek reeds 'n geruime tyd gewys, wys dat daar tog nog mense is wat van 'n fliek hou met humor en 'n lekker storie.
Ons kyk uit na nog sulke vermaak

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner