Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Aristocrats

Met: Drew Carey, Whoopi Goldberg, Robin Williams, Hank Azaria & George Carlin
Regisseur: Paul Provenza & Penn Jillette

The Aristocrats gaan al wat 'n sedebewaker is uit die kas laat klim, want soveel van 'n gevloekery het niemand al ooit op 'n groot skerm gesien nie. Om die grappe vuil te noem is 'n groteske onderbeklemtoning, dis vulgêr, skandelik, vieslik en alles wat 'n voorbanker vrees. Jy het 'n hele Lux-fabriek nodig om hulle monde mee uit te was.

Die film is in werklikheid 'n dokumentêr. Paul Provenza en Penn Jillette het die blink idee gehad om 100 van die wêreld se beste komediante dieselfde grap te laat vertel. Niks word ontsien nie en al hoor jy dit oor en oor bly dit skreeusnaaks.

Jy gaan lag tot jy seerkry en onthou om NIE die kinders te vat nie.
8 / 10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner