Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Four Brothers

Met: Mark Wahlberg
Regisseur: John Singleton

Nadat hul pleegmoeder vermoor is tydens 'n rooftog by 'n supermark herenig die Mercer-broers om self die saak op te neem - die hardnekkige Bobby (Mark Wahlberg), ladies man Angel (Tyrese Gibson), gesins- en sakeman Jeremiah (Andre Benjamin) en hard rocking Jack (Garrett Hedlund).

Dis op die spoor van hul moeder se moordenaar wat hulle ontdek dat hul uitgediende manier van dinge doen gevolge inhou.

In hierdie karaktergedrewe drama van die bekende regisseer John Singleton (Boyz N the Hood) ontdek vier broers dat daar sterker bande as bloed is.

(Paramount Pictures)

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner