Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Rocky Balboa

Regisseur: Sylvester Stallone

Sylvester Stallone gaan weer die rol van die legendariese bokskampioen Rocky Balboa vertolk in 'n nuwe film Rocky Balboa.

Stallone, wat reeds Academy Award nominasies ontvang het vir sy vertolking en skryf van Rocky gaan weer die teks skryf en die keer ook regisseer wees. Daar word vroeg in 2006 begin met verfilming.

Rocky Balboa is die volgende storie in die saga van Rocky Balboa, een van Hollywood se gewildste karakters. Die keer is Rocky reeds lank afgetree, maar maak sy terugkeer na die kryt vir een laaste keer. In sy pad staan 'n nuwe kampioen, persoonlike tragedies en uiteindelik hy self.

Volgens Stallone handel Rocky Balboa oor almal wat voel hulle wil deel hê in die wedloop van die lewe eerder as om op die kant te bly staan soos 'n toeskouer. "Jy is nooit te oud om 'n berg te klim nie, as dit is wat jy regtig wil doen."

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner