Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Chicken Little

Met die stemme van: Garry Marshall, Patrick Stewart, Steve Zahn & Joan Cusack
Regisseur: Mark Dindal

Hoekom het die hoender in 'n fliek verskyn?
Om vir Disney baie, baie, baie geld te maak met snert.

Dit is wat Chicken Little is, snert. Onoorspronklike snert. Dit is om van mal te raak.

Die storielyn en die karakters het ons reeds tot vervelens toe in ander animasieprente gesien.

Chicken Little moet die aarde red van invallende ruimtewesens en in die proses moet hy nog sy pa ook beïndruk. Gaap!

Ek het darem een gunsteling karakter in die prent gehad, Runt of the Litter. Hy hou van Barbara Stresand en oorreageer op alles.

Al waarvoor die hoender kan goed wees is 'n spit.
2 / 10 weens persoonlike teleurstelling

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner