AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by Aeon FluxMet: Charlize Theron Die oorspronklike Aeon was 'n kwaai, siek maar cool katjie wat 'n bloedspoor laat oral waar sy gaan. Charlize Theron lyk soos 'n Sarie wat probeer cool lyk in haar man se ou sandwich wrap. Aeon Flux handel oor 'n staatsgreep in die stad Bregna in die 25ste eeu. Aeon is 'n vryheidsvegter. [Gaap!] Die regisseer het nie 'n idee nie en die film is heeltemal uit pas uit wat deesdae in die sci fi genre gebeur. Die fotografie van die gevegstonele is vreeslik irriterend en ek raai dit is aan flarde gesny in post-produksie. Charlize het verkeerde keuse gemaak met die een, maar ten minste lyk sy pragtig in die toneel waar sy slaap en dit alleen verdien drie punte. |