Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Pride and Prejudice

Met: Kiera Knightley & Donald Sutherland
Regisseur: Joe Wright

Almal dink seker by die tyd dat ek deesdae amen sê op alles aangesien ek net mooi broodjies bak. Ek kry al onttrekkinsimptome oor ek so lank laas gal gebraak het oor een of ander snert. Maar wat staan mens te doen indien jy nie 'n swak fliek in die hande kry nie.

Die dat ek verskriklik jammer is om julle in te lig dat Pride and Prejudice 'n uitstekende film is. Indien ek kan kritiek lewer is dit dat die fliek té mooi is. Daar is baie moeite gedoen om die stel goed te laat vertoon.

Ek het 'n vervelige ou storie verwag maar was aangenaam verras deur 'n wonderlike familie met 'n spul dogters waarvan ek enige een môre as vrou sou vat. Mens kan ook kla oor die feit dat die klassieke werk nie woord vir woord gebruik is nie, want hier het die woord beeld geword. Die boek word uitstekend uitgebeeld.
8 / 10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner