Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Tsotsi

Regisseur: Gavin Hood

Dis weer tyd in Amerika om uit te basuin dat jy 'n Suid-Afrikaner is. Niks te doen doen met daai aktrise met die tongknoop van nie, die keer is dit 'n Tsotsi wat al die aandag trek.

Suid-Afrikaners weet reeds dat Athol Fugard weet hoe om 'n storie te skryf, nou vind die Amerikaners dit ook uit. Tsotsi is een van Fugard se stories.

'n Misdadiger hijack 'n Mercedes, skiet die vrou wat die motor bestuur, maar besef eers later daar is 'n baba op die agterste sitplek. Hy besluit om die kind te hou.

Op 'n manier is hierdie die storie van Suid-Afrika. Meeste van julle sal hierdie storie verstaan en dit sal aan jou hart raak.
7 / 10
Tsotsi voorprent

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner