Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The New World

Met: Colin Farrell
Regisseur: Terrence Malick

Terrence Malick maak nie baie rolprente nie. The New World is sy vierde film in 32 jaar. So indien hy een maak moet jy gaan kyk.

Malick skep sy films soos 'n skilder. Jy moet na die geheel kyk en jou daarvan probeer weerhou om te veel te analiseer. Dit werk nie met Malick se films nie.

Hierdie rolprent is na my mening Malick se beste visuele kuns tot op hede. Sy nuwe węreld nooi jou uit om dit te ervaar, nie om daarna te staar soos 'n buitestaander nie. Dit is nie om dowe neute dat hy besluit het om die uitstekende filmatograaf Emmanuel Lubezki te gebruik nie.

The New World is die storie van Kaptein John Smith, sy ontmoeting met Pocahontas en sy ervaring van die nuwe węreld.

Hierdie fliek is 'n uitsonderlike gebeurtenis.
8 / 10
The New World voorprent (making of)

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner