AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by CapoteMet: Philip Seymour Hoffman Truman Capote, gebore Truman Streckfus Persons en later herdoop Truman García Capote, was 'n Amerikaanse skrywer van 'n gerekende formaat. Sy IK was 217 en op 17 was hy klaar met skool. Verder het die man hom oorgegee aan drank, dwelms en ander mans. Capote handel oor die boek wat aan hom wêreldwye roem besorg het. In Cold Blood is gegrond op die ware verhaal van die grusame moord op die boer Herb Clutter, sy vrou Bonnie en hulle twee tieners. Die film is 'n briljante weergawe van die konflik tussen Capote se obsessie met die boek en sy meegevoel met almal betrokke by die verhaal. Ek het altyd uitgesien na 'n film oor die skrywer, maar ek het nooit verwag die film gaan so briljant soos die onderwerp wees nie. |