Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

American Dreamz

Regisseur: Paul Weitz
Met: Hugh Grant, Willem Dafoe & Dennis Quaid

Dit was seker net 'n kwessie van tyd voor 'n fliek oor Idols ons lewens sou versuur. American Dreamz is daai fliek.

Maar die Idols-abominasie met arme talentlose bloedjies wat hul harte uitsing is nie al bestandeel van die fliek nie. So hoe maak jy dit 'n nog groter sirkus? Maar natuurlik! Jy gooi die Amerikaanse president in die pot, as 'n beoordelaar. Nie genoeg nie? Wat van 'n Arabier wat deelneem met die opdrag om die president te vermoor wanneer hy wen?

Ek dink dit is veronderstel om snaaks te wees, maar ek het nnie eintlik gelag nie. Wou die regisseur 'n punt maak met die storielyn? Ek weet nou nog nie, maar wat ek wel weet is wat my oupa sou sê: "Dis 'n pot snot!"
3 / 10

Voorprent: American Dreamz ->.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner