AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by Pirates of the Caribbean: Dead Man's ChestRegisseur: Gore Verbinski Johnny Depp probeer sy ooreenkoms met die duiwel verbreek en nou is die hel los in Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest. Die fliek is mal en Jack Sparrow (Johnny Depp) is net so snaaks soos die vorige keer. Die keer het Davy Jones kom soek na Jack se siel. Jack het dit aan hom belowe na 'n guns, maar Jack is nog nie gereed vir die dood nie. Daar is volop aksie, 'n verskeidenheid karakters, goeie vertolkings en uitstekende stelontwerp. Die film is meer as twee en 'n half uur lank, maar dit voel soos 30 minute. Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest is by tye half simpel en dit trek hier en daar maar tog bly dit uitstekende vermaak. |