AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The Break-UpRegisseur: Peyton Reed Diesélfde ou formule, diesélfde ou gesigte ad nauseam. Wat was die hele idee van die fliek nou eintlik? Wag julle, Vince en Jen is mos nou 'n paartjie. Kom ons maak sommer enige ou blêrrie romantiese komedie met hulle en lag al die pad bank toe vir die arme drommels wat sowaar dit gaan kyk het. Maar wag julle, dit is nie al nie. Diegene wat dit wel tot in die teater waag kan dalk net opgooi, want regisseur Peyton Reed is duidelik mal oor 'n kamera wat in die hand gedra word. Ek voer eerder lang gesprekke met my skoonma. |