Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Lake House

Regisseur: Alejandro Agresti
Met: Keanu Reeves, Sandra Bullock & Christopher Plummer

Almal wil 'n huisie by die meer hê, veral as dit kom met 'n towerposbus.

'n Standaard chick fliek oor twee verliefdes wat in dieselfde huis woon, maar twee jaar uit mekaar. Hulle verwyl die tyd deur vir mekaar briefies te skryf wat afgelewer word deur die huis se towerposbus. Die storielyn maak so min sin, jou kop pyn later.

Maar wie gee om, want almal weet dit is nie stoere Blou Bul ondersteuners met baard* wat in die gehoor gaan sit nie. Keanu Reeves en Sandra Bullock werk goed saam en dis seker al wat tel in hierdie tipe goedkoop melodrama.

Jy gaan 'n emmer vol trane stort in die fliek of jy gaan dink dit is 'n klomp twak.
6 / 10

Voorprent: Lake House ->.

* Hierdie definisie mag dalk 'n paar dames ook insluit.†

† En indien ek nie hier ver in die US of A gewoon het nie sou ek dit nooit genoem het nie :-)

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner