Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Devil Wears Prada

Regisseur: David Frankel
Met: Meryl Streep, Anne Hathaway, Emily Blunt & Stanley Tucci

So nou en dan doen Meryl Streep iets wat wys waarom sy as een van die beste aktrises ooit beskou word, in The Devil Wears Prada gryp sy weer die geleentheid aan.

The Devil Wears Prada vertel van 'n jong dame wat droom daarvan om 'n skrywer te word, maar intussen werk as 'n persoonlike assistent aanvaar by 'n modetydskrif.

Ek het reeds genoem van Streep wat goeie werk maak van haar rol, maar die groot verrassing was Anne Hathaway. Ek het vir die eerste keer besef dat hierdie jong aktrise werklik 'n slag het met komedie. Saam met Stanley Tucci as die gay handlanger sorg hierdie drie en die teksskrywer vir al die film se goeie punte. Die teks is opsetlik eenvoudig maar word op 'n baie kundige manier deur die drie akteurs aangewend.

Die res van die fliek het ongelukkig net soveel diepte soos 'n model in 'n glanstydskrif maar ek sou tog aanbeveel jy gaan kyk vir Meryl, Anne en Stanley.
7 / 10

Voorprent: The Devil Wears Prada ->

Koop / Buy The Devil Wears Prada ...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner