Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Nacho Libre

Met: Jack Black
Regisseur: Jared Hess

Sekere intellektueel beproefde individue sal gereeld lag in Nacho Libre, maar Jack Black en die voorspelbaarheid ten spyte is hierdie fliek nie so swak soos mens sou verwag nie.

Nacho Libre is die verhaal van 'n monnik wat sy hele lewe lank moes hoor hoe sleg hy is en op 'n dag besluit hy om sy droom na te volg, om te stoei.

Die karakters is 'n vreemde ensemble wat help dat 'n komiese toon gehandhaaf word. En dit is presies wat regisseur Jared Hess ook doen, sy werk is met die eerste oogopslag 'n spektakelstuk maar van nader beskou lag ons dalk vir dit wat anders is en nie soseer snaaks nie.

Maar hoe jy ookal daarna wil kyk, Nacho Libre is goed genoeg vir 'n aand se vermaak.
7 / 10

Voorprent: Nacho Libre ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner