Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Click

Met: Adam Sandler, Christopher Walken & Kate Beckinsale
Regisseur: Frank Coraci

Adam Sandler stel selde teleur. Hy sal jou oor en oor en oor verveel.

In Click is Sandler 'n man wat te veel werk en sy vrou en kinders verwaarloos. Dan koop hy 'n super afstandbeheer waarmee hy sy lewe kan beheer net soos hy deur TV-kanale spring.

Die storie is niks nuut nie, die grappe is nie nuut nie en Adam Sandler se swak spel is beslis niks nuut nie. Al rede om hierdie fliek te sien is omdat Christopher Walken en Kate Beckinsale ten minste gemiddeld is - maar wie gaan glo huisvrouens lyk soos Beckinsale?

Ek is seker hulle sal by die kaartjieskantore in die voorstede saamkoek vir die een, maar glo my, hulle mors hulle geld.
3 / 10

Voorprent: Click ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner