Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Happy Feet

Met die stemme van: Elijah Wood, Robin Williams, Nicole Kidman, Brittany Murphy en Hugh Jackman.
Regisseur: George Miller

Vanjaar het ons die een animasieprent na die ander gesien. Dié een vat die koek (of eerder die ys).

Happy Feet is die verhaal van Mumbels die pikkewyn wat nie soos sy mede-voëlsoort kan sing nie, maar sy onbeheerbare voete laat Fred Astaire lyk asof hy twee linkervoete het. Dit is dan ook met sy voete wat Mumbels moet probeer om sy hele trop te red.

Happy FeetDie komposisie van verskeie skote in die fliek is nogal uniek vir 'n animasieprent. Dit skep die illusie dat 'n hengelman in beheer van die kamera was. Die teks is vreeslik oulik en sorg dat daar heeltyd 'n glimlag op jou gesig is. Die musiek is wonderlik. In een woord is die fliek ougat.

Wees net gewaarsku dat daar een of twee plekke is wat voorskoolse kinders die skrik op die lyf kan jag. Of dalk is ek net 'n sissie.

Beste gesinsvermaak van die jaar! Voet-loose vir pikkewyne.
8 / 10

Voorprent: Happy Feet ->

Koop / Buy Happy Feet ...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner