Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Casino Royale

Quintus van Rensburg

Met: Daniel Craig en Judi Dench
Regisseur: Martin Campbell

Casino Royale is een van die beste Bond-flieks ooit, maar die nuwe Bond het geen maniere nie. Plaas van "nee dankie" sê sal hy jou sommer in die gesig skiet. Duidelik het die man leer appels swaai op straat.
Hoe verlang ek nou na Connery, Moore, ja, selfs Brosnan.

Casino Royale het nie veel in gemeen met sy voorgangers nie. Hierdie een het 'n nuwe houding. Dit is hardegat, arrogant en in jou gesig. Dit duld nie wapens wat in wetenspaksfiksie hoort nie. Die geweld slaan jou teen die bors, geen handskoentjies hier nie.

Casino Royale was Ian Flemming se eerste Bond-verhaal in 1953. Die storielyn is steeds nie iets om oor huis toe te skryf nie, maar die aanbieding is tonne beter. Gaan die Bond-flieks van nou af meer ernstig word? Duidelik beweeg dit weg van die gesinsfliek genre.

Hierdie is goeie volwasse vermaak, maar ek mis tog die oorvloed cool gadgets.
8 / 10

Voorprent: Casino Royale ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner