Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Night at the Museum

Met: Ben Stiller, Dick Van Dyke, Mickey Rooney, Robin Williams en Owen Wilson.
Regisseur: Shawn Levy

Hoekom sal bekende akteurs hulle in 'n rolprent begeef waarvan Shawn Levy die regisseur is? Die man is nie meer 'n nuweling nie, maar blykbaar het hy nie veel meer talent as Big Fat Liar (2002), Cheaper by the Dozen (2003), Just Married (2003) en The Pink Panther (2006) nie.

Night at the MuseumHalfpad deur Night at the Museum kom jy agter dat jy nie werklik sal omgee as die dinosourus die hoofkarakter se nek aftrap nie.

Larry (Ben Stiller) die sekuriteitswag by 'n museum is die hoofkarakter. Maar soos Larry uitvind, is die uitstallings in die museum snags vol lewe.

Die res van die fliek hardloop alles en almal in mekaar vas. Die rekenaaranimasie wat gebruik is is niks nuuts nie.

Dit vermaak hier en daar, maar die fliek is 'n swak verskoning vir fantasie.
4 / 10

Voorprent: Night at the Museum ->

Koop / Buy Night at the Museum ...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner