Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Apocalypto

Regisseur: Mel Gibson

Mel Gibson mag by tye voorkom soos 'n anti-Semietiese dronklap, maar een ding wat hy goed kan doen is films maak.

Gibson het 'n oog vir die epiese en is 'n behendige regisseur wat beelde effektief inspan om sy storie te vertel, veral in hierdie fliek waar die dialoog minimaal is.

Apocalypto is die storie van 'n jong jagter wat moet veg vir sy lewe en die van sy familie, want daar is 'n paar nare ouens wat aan die 2010 węreldbeker wil deelneem met sy kop. Die stadsjapies vang die plaasjapies en gebruik hulle as slawe en offer hulle vir die gode.

Die film ondersoek die barbaarse elemente uit die ou Indiaanse kultuur in die suide van Mexiko. Hier en daar maak dinge nie sin nie, maar dit gaan beslis een van die beste flieks wees wat jy vanjaar gaan sien.
Diegene wat maklik gril word aangeraai om verby te hou. 8 / 10

Voorprent: Apocalypto ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner