Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Departed

Met: Jack Nicholson, Leonardo DiCaprio, Matt Damon, Mark Whalberg, Martin Sheen & Alec Baldwin
Regisseur: Martin Scorsese

Sjoe! Martin Scorsese was nog altyd een van die beste regisseurs van die moderne rolprentkuns, maar die keer het hy homself oortref.

Met The Departed toon Scorsese dat hy 'n daadwerklike poging aanwend om sy kuns te vervolmaak. Hy toon sy beheer oor die medium met die aanwending van verskillende style binne een film.

Die aanloop tot die film het reeds begin met Gangs of New York (2002) en The Aviator (2004). Die storie is nie oorspronklik nie, maar Scorsese se hantering van die misdaad-genre is sonder gelyke. Hy dwing jou om die gebeure op die skerm te volg asof jy deel is van die verhaal wat daar afspeel.

The Departed handel oor die Boston mafia wat die polisie infiltreer en die polisie wat ook 'n polisieman (Leonardo DiCaprio) in die Boston mafia het. Om alles erger te maak is beide hierdie verstekelinge verlief op dieselfde vrou.

Dit gebeur nie elke dag dat 'n klassieke film die lig sien in jou leeftyd nie. Maak seker jy sien hierdie een.
9 / 10

Voorprent: The Departed ->

The DepartedKoop / Buy The Departed ...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner