Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Good Shepherd

Met: Matt Damon, Alec Baldwin, Michael Gambon, Angelina Jolie, William Hurt, Joe Pesci & Robert De Niro
Regisseur: Robert De Niro

Dit lyk goed, maar is dit?

The Good Shepherd is visueel aanskoulik en daar is 'n belofte van kompleksiteit in die storielyn, maar steeds kom dit nie die mas op nie.

Wie onthou nog Robert de Niro se eerste rolprent as regisseur, A Bronx Tale (1993)?
Dit is my hele punt met The Good Shepherd! Al die bestandele vir 'n suksesvolle rolprent is teenwoordig, maar gaan iemand ooit die fliek onthou. De Niro verwag dat sy gehoor te veel afleidings moet maak en al die spasies self moet invul, dit binne 'n drama van amper drie ure.

Tweedle Dee en Tweedle DumbThe Good Shepherd is veronderstel om ons die geboorte van die CIA te wys, maar dit is (min of meer) die lewensverhaal van die CIA se intelligensie-guru James Jesus Angleton. Ongelukkig is Matt Damon so opwindend soos 'n munisipale werker op 'n Maandag. Angelina Jolie as sy vrou is nie veel beter nie en laat mens heeltemal koud.

Die film het 'n mate van substansie, maar dit gaan beslis te veel wees vir sommige mense. Tel hierby die verkeerde akteurs in die hoofrolle en jy besef dit is nie die duur fliekkaartjie werd nie.
6 / 10

Voorprent: The Good Shepherd ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner