AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Wild HogsMet: John Travolta, Tim Allen, Martin Lawrence, William H. Macy, Marisa Tomei & Ray Liotta Verbeel jou 'n klein dorpie se middeljarige diakens besluit oornag om op 'n road trip te gaan, op motorfietse. Langs die pad loop hulle 'n gay bloubaadjie raak wat halsoorkop op almal verlief raak. Iemand het gedink dit is 'n goeie idee om 'n klomp middeljarige manlike sterre saam in 'n fliek te prop, dit 'n komedie te noem en te hoop die geld rol in. William H. Macy se vertolking as die nerd verdien wel 'n paar punte vir die film. As my kat met al sy naels uit aan my skaamdele gehang het sou dit 'n aangenamer ervaring gewees het as Wild Hogs. |