AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The SimpsonsMet: Hank Azaria Amerika is bekend vir Coca-Cola, McDonalds en The Simpsons. In die filmweergawe van die 20-jarige TV-reeks maak Homer Simpson droog op groot skaal (wie sou dit ooit kon raai) en moet hy die wêreld red van 'n katasrofe. Aanhangers van die reeks sal beslis 'n draai maak in die fliek en hulle sal nie teleurgestel word nie. Die 87 minute is propvol dit wat mens van die Simpsons kan verwag. Resente temas word met skerp humor ontleed en hier en daar is dit bloot oorspronklike lawwigheid.
|