AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The Last LegionMet: Colin Firth & Ben Kingsley Hierdie fliek begin by die val van Rome en loop al die pad na die storie van die legendariese Koning Arthur. Op papier lyk dit goed, maar dis voor jy die goedkoop spesiale effekte vermeng met Matrix-agtige stadige aksie en Bruce Lee in vroulike vorm gesien het. Basies is The Last Legion die storie van die swaard in die rots wat koning Arthur uiteindelik sou koning maak. Natuurlik alles fiksie Die vroulike Bruce Lee is 'n Bollywood superster, plaas hulle 'n paar dansies ook ingewerk het. Niemand sou verbaas wees nie, want die fliek weet eintlik nie wat dit wil wees nie. Die regisseur het hopeloos te veel elemente saamgegooi en kon dit nie laat saamwerk nie.
|