AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by Poena is KoningMet: Robbie Wessels Hierdie fliek is tuisgebak en vertel die verhaal van die seksuele ontwaking van Poena Pieterse en sy beste pêl Vaatjie. Die twee is vasbeslote om nie meer 'n maagd te wees by die tyd dat hulle klaar is met skool nie. Nie dat die matriekeksamen die regte tyd is om met jou hormone op galop te gaan nie. Dan is daar boonop 'n juffrou wat bereid is om die tweetjies uit te help, maar wie sou nou kon dink dat haar kerel op die petalje sou afkom. Poena moet uiteindelik sy eksamen onder polisiebewaking skryf.
|