AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by Along came PollyMet: Ben Stiller, Jennifer Aniston, Debra Messing, Alec Baldwin, Hank Azaria, & Bryan Brown Die les wat die vervaardigers van Along came Polly moet leer is dat te veel grappe oor liggaamsfunksies die romanse uit ´n romantiese komedie haal. Reuben (Ben Stiller) vang sy vrou in die arms van ´n duikinstrukteur tydens hul wittebrood. Reuben fokus sy aandag op die wispelturige Polly. Polly is doodbang vir enige tipe vaste verhouding. Daar is hopeloos te veel onsmaaklike elemente in die film. Plaas hulle los daardie genre vir die mense van Jackass. Ek neem eerder my oë vir akupunktuur. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |