Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Catwoman

Met: Halle Berry, Lambert Wilson, Sharon Stone & Benjamin Bratt

Halle Berry lyk dalk na die perfekte katjie maar die fliek is belaglik.

Berry se katvrou kom ook nie naby die van Michelle Pfeiffer in Batman Returns nie.

Die storie is die van Patience Phillips (Halle Berry), ´n kunstenaar wat gereeld moet deurloop onder die tong van haar baas (Lambert Wilson). Sy ontdek vuilspel in die maatskappy en boet amper met haar lewe daarvoor. Sy word uit die dood ontwaak deur ´n kat wat haar op die koop toe bonatuurlike kragte gee. Gawe kat!

Vir ´n onaangename lang tyd word jy verveel met die romanse tussen Patience en ´n speurder met die naam van Tom Lane (Benjamin Bratt). Eers in die tweede helfte van die film wys die katjie haar naels.

Catwoman gee mens die idee dat daar nie ´n regisseur aanwesig was op die stel nie. Meer as een karakter word deurgaans op verskillende maniere vertolk.

Wat ´n belaglike deurmekaarspul.
3/10


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner