AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by I, RobotIemand het blindelings Isaac Asimov se I, Robot gelees voor hulle hierdie fliek gemaak het. Net elemente van Asimov se boek(e) word aanmekaar gelas sodat Del Spooner (Will Smith) soos ´n aksieheld voorkom. Die film is in ´n mate ´n speurverhaal. Die storie begin met die vermoede dat ´n robot, Sonny, ´n wetenskaplike vermoor het. ´n Daad wat nie moontlik kan wees nie, of so dink almal. Spooner verdink vir Sonny. Die groot korporasies wat ´n robot in elke huis wil hê doen alles om Spooner se ondersoek te belemmer. Die film is vol oppervlakkige elemente, maar I, Robot sal jou oë vasgenael hou op die skerm en is goeie vermaak. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |