Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The war of the worlds - HG Wells

The War of the Worlds

Paramount Pictures en DreamWorks het onlangs aangekondig dat daar in November 2004 begin word met die verfilming van The War of the Worlds. Steven Spielberg sal die regisseur wees en Tom Cruise die hoofkarakter.

David Koepp, wat verantwoordelik was vir Spiderman, Panic Room, Jurassic Park, sal ook hierdie draaiboek verwerk.

Die film sal baseer word op H.G. Wells se legendariese boek met dieselfde naam van 1898. Spielberg sal die wêreld vermaak met ´n moderne weergawe. Kritici verwag dat ons na dese ´n reeks films kan verwag van invallers uit die buitenste ruim.

Die film sal in 2005 vrygestel word.
Koop/Buy The War of the Worlds...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner