Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Jesus' Son

Jesus' Son is die nuuste film op die rak oor junkies. Dit is gebaseer op Denis Johnson se reeks outobiografiese kortverhale oor die avonture van FH (kort vir Fuckhead).

Regiseur Alison Maclean maak goeie werk daarvan om FH se geisoleerde alleenbestaan vas te vang. Verder sorg hy daarvoor dat die storie nie verstrengel raak in oppervlakkige soetsappigheid nie.

Holly Hunter blink uit as ´n AA-lid wat al te veel eggenote begrawe het.
7 op ´n skaal van 10


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner