Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Watcher

Kom kyk julle! Keeanu Reeves probeer wys hy kon net so goed Dennis Hopper se rol in Speed gespeel het, en dit is wat jou laat bly sit in jou stoel, want na die derde sluk van my Slush-Puppy [red - adverteer jy dalk?] het ek die storielyn geken.

Regiseur Joe Charbanic moet hom maar eerder hou by dit waarin hy goed is; musiekvideo's. James Spader se rolvertolking as die speurder is die ligpunt van The Watcher. Hou ook jou oë oop vir Marisa Tomei en Ernie Hudson.
3 op ´n skaal van 10


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner